Preskočiť na obsah.

Spoelklippie Gastehuis Kleinsee/ Kleinzee

Vlastná izba v objekte dom hostené hostiteľom Andries
2 hostia8 spální16 lôžok5 kúpeľní
Rozšírené upratovanie
Tento hostiteľ sa zaviazal k dodržiavaniu 5-krokového procesu rozšíreného upratovania Airbnb. Viac informácií
Storno podmienky
Pridajte termín cesty a zobrazia sa vám podrobnosti o storne tohto pobytu.
Spoelklippie is n gastehuis met 4 dubbel kamers binne die huis. Die huis het n lekker groot kombuis wat gedeel word met moontlikke ander gaste. Daar is ook n TV Kamer en n gemeenskaplikke kuier kamer met n ingeboude braai.
Spoelklippie het ook kamers beskikbaar kn die woonstel op die erf 2 dubbel kamers n n ingangs kamer met 2 enkelbeddens en n stappel 2 bed.

Priestor
Uitstekend toegerus vir families of groot-groep kuiers, soos byvoorbeeld reunies, familie byeenkomste en toer groepe. Reusagtige skoon strand met verskeie braai geriewe langs die see, gholfbaan , muurbal baan, skeepwraktoer, 1000ha natuurbewaringsklub, hengelklub met bootgeriewe, mosselsop ervaring by Crazy Crayfish Restaurant.

Meer inligting:


Julle is welkom daar in Kleinzee by “Spoelklippie Gastehuis”… ons werk nog om hom nog mooier en gemakliker te maak en die webblad ingeskop te kry… maar julle het die volgende daar tot julle beskikking in die hoofhuis.

2 slaapkamers met dubbelbeddens.
2 badkamers, een met ‘n stort, toilet en wasbak, en een met ‘n bad / stort kombinasie, toilet en wasbak
Daar is dan nog 2 kamers met 2 enkelbeddens elk ook waarvan een ook dubbelbed gemaak kan word.
Dan is daar ‘n Sit / eetkamer en ‘n groot kombuis met stoof, mikrogolf, ys / vrieskas en kisvrieskas, borde, potte en panne en eetgery, en ‘n klere wasmasjien.
Buite by die woonstel is daar ‘n onderdak-braai met roosters.en ‘n lapa-tafel met bankies.
Daar is ook handdoeke.

Die DSTV is afgeskakel, maar ek sal dit laat aanskakel as julle dit versoek en daartoe bydra..

Indien julle van Kaapstad se kant af kom: Julle kan gerus dan vanaf Garies deurry na Hondeklipbaai. Daar is ‘n eetplekkie van Oom Sam vir gewone vis en skyfies…. Hy kan ook reel vir vars vis as julle hom voor die tyd bel en my as verwysing gebruik… hy ken my as Oom Daan. Sy nr is: 071 7979 435. Langs hom is ‘n groter seekos eetplekkie met ‘n fantastiese weskus spyskaart, maar hulle is nie altyd oop nie. Die eienaar se nr is: 083 2818 327. Sy is baie gaaf maar bly in die kaap. Haar ouers bly in Hondeklipbaai. Gaan kyk verseker na die groot rots wat die vorm het van ‘n hond, en as julle daar is, en julle ry met die “strandpad” verder suid, dan kom julle ongeveer 1 km verder by ‘n skeepswrak op die rotse en mens kan tot binne in die ding inklim. Daar is ook nog ‘n ander koffiewinkeltjie in die dorpie waar 3 Imo’s in die erf rondloop… ook lekker koek en koffie daar! In die hawe sien julle van die bote wat diamante suig.

Daarna ry julle 20 km na Koingnaas, ook ‘n ou De Beers privaat myndorpie gewees wat nou oopgestel is vir enige een om te koop en te bly. Daar is eiendomme daar in die mark, en die een agent van Seef, Tanja, bly daar. Haar nr is: 083 690 3898. Daar in brandstof beskikbaar binne werksure. Vanaf Garies tot hier is grondpad. Van hier af begin die teerpad na Kleinzee, vir 60 km.

Julle ry langs De Beers se wildskamp af, al die pad, en sal springbokke en volstruise sien, en moontlik ook Gemsbokke. By Kleinsee ry julle reguit in tot by die polisiestasie aan julle regterkant. Daar draai julle regs in 6’e straat, voor die polisiestasie verby en weer die eerste straat regs, en weereens die eerste straat regs… dit is 6A straat… en dan is my huis direk op die linker hoek… bruin huis met groen dak en ‘n stukkie spoelklip heining langs die kleinhekkie. Dit is 6A straat nr 4. Onthou dat die huis ‘n alarm het wat eers afgeskakel moet word. Die kleurling vrou wat die huis daar vir my bestuur noem ons “Margie”. Sy sal vir julle die huis kom oopsluit en alles wys, en as julle vertrek weer kom opruim en skoonmaak. Haar Tel nr is: 082 647 5466.

In Kleinzee vind julle die volgende:

1. Die Golfklub met 9 putjie golfbaan. By die Golfklub maak hulle lekker pizzas op Woensdae, Vrydae en Saterdae. Hulle het ‘n kroeg.
2. Kleinzee spa en eetplek, tussen 2’e en 3’e strate langs die “ou Recreation Club” …. Ek sal hulle tel nr probeer uitvind… baaie gawe mense en hulle is altyd oop vir iets te ete…
3. Crazy Crayfish is op die pad strand toe, maar by hulle moet mens voor 12 bespreek as jy die aand daar wil eet. Skakel vir Charles of Nately by 082 756 5822 of 073 547 4948. Jy moet jou eie drank soontoe vat, hulle het nog nie ‘n dranklisensie nie. Baie mooi by hulle en haar mosselsop is puik.
4. Dan is daar ook die visklub, reg langs die see, ongeveer 4km suid langs die strand af. Hulle het ‘n kroeg en Oom Koos maak daar kos. Maak seker wanneer hulle oop is. Daar is miljoene van die moooooiste spoelklippies op die strand, van alle kleure en grotes. Oom Koos het ook ‘n eetplekkie in die dorp. Was nog nie daar nie.
5. Dan is daar een of 2 koffiewinkeltjies by mense se huise… hou julle oe oop daarvoor.
6. Daar is 4 kafeetjies en ‘n Build-it en ‘n drankwinkel en ‘n tipe slaghuisie, asook ‘n poskantoor waar jy geld kan trek. By die drankwinkel kan mens ook party dae trek. Alle winkels het nie kaart-fasiliteite nie, daarom is kontant soms ‘n uitdaging. Hout kos R 30-00 per sakkie… maar bietjie duur, soos meeste ander dingetjies, vanwee afstande.
7. By die een kwekery, met die naam “Silvia’s Kwekery”, naby die Golfbaan, kan jy die grootste oesters bestel wat ek nog ooit gesien het, teen R 6-50 elk… hulle kweek dit langs die kus seker 3 km daarvandaan… so ook perlemoen. Silvia se Tel nr is: 084 507 3169.
8. Die eienaar van NC Security wat die huis se alarm hanteer is: Nico. Sy nr is: 083 453 2821.
Van Kleinzee af is Port Nolith 60 km noord, waarvan 50 km grondpad is.

Ek hoop dit is vir eers voldoende. Laat weet asb gerus as julle nog inligting verlang.


Baaaie dankie, en mooi ry!

Prístup pre hostí
Gaste het toegang tot alle geriewe op die erf, wat insluit, 2 ruim leefareas een met DSTV, en onderdak braai stoep. 2 Kombuise, met yskaste, mikrogolf, vrieskas, kaste, klerewasmasjien, breekware, kookware en eetgerei.

Ďalšie veci, ktoré treba spomenúť
Die pad vanaf Springbok na kleinsee is 60km teerpad en 40km grondpad.
Spoelklippie is n gastehuis met 4 dubbel kamers binne die huis. Die huis het n lekker groot kombuis wat gedeel word met moontlikke ander gaste. Daar is ook n TV Kamer en n gemeenskaplikke kuier kamer met n ingeboude braai.
Spoelklippie het ook kamers beskikbaar kn die woonstel op die erf 2 dubbel kamers n n ingangs kamer met 2 enkelbeddens en n stappel 2 bed.

Priestor
Uitstekend toegerus v…
viac informácií

Usporiadanie lôžok

Spálňa 1
1 manželská posteľ
Spálňa 2
1 manželská posteľ
Spálňa 3
2 jednolôžkové postele

Vybavenie

Káblová TV
TV
Bezplatné parkovanie priamo v objekte
Vaňa
Kuchyňa
Základné vybavenie
Žehlička
Vešiaky
Nedostupné: Detektor oxidu uhoľnatého
Nedostupné: Detektor dymu

Vyberte dátum príchodu

Ak chcete presne stanoviť cenu, pridajte dátum cesty.
Príchod
Pridajte dátum
Odchod
Pridajte dátum

4,0 out of 5 stars from 3 reviews

Čistota
Presnosť
Komunikácia
Lokalita
Príchod
Hodnota

Poloha

Kleinsee, Northern Cape, Južná Afrika

Hostiteľ: Andries

Členom od roku júl 2015
  • 8 hodnotení
  • Totožnosť overená
  • Podporovateľ Airbnb.org
I am an Entreprneur who loves travelling and meeting new people, my work requires a lot of travel. I am happily married to my wife Magdi and our first born is on the way. Me and my wife are looking forward to meet new people on our travels or when hosting you as a traveller :)
I am an Entreprneur who loves travelling and meeting new people, my work requires a lot of travel. I am happily married to my wife Magdi and our first born is on the way. Me and my…
Počas vášho pobytu
Ons gasvrou Margie Landrew sal altyd daar wees vir enige moontlikke navrae
  • Jazyk: English
  • Miera odozvy: 100%
  • Rýchlosť odpovede: v priebehu niekoľkých hodín
V záujme zvýšenej bezpečnosti pri platbe nikdy neprevádzajte peniaze ani nekomunikujte mimo webovej stránky alebo aplikácie Airbnb.

Na čo treba pamätať

Pravidlá pobytu
Domáce zvieratá sú povolené
Dlhodobé pobyty (28 alebo viac dní) sú povolené
Zdravie a bezpečnosť
Dodržiava proces rozšíreného upratovania Airbnb. Viac informácií
Platia usmernenie o spoločenskom odstupe a ďalšie usmernenia Airbnb týkajúce sa ochorenia COVID-19
Detektor oxidu uhoľnatého nie je nahlásený Viac informácií
Detektor dymu nie je nahlásený Viac informácií
Storno podmienky

Preskúmajte ďalšie možnosti v meste Kleinsee a jeho okolí

Ďalšie možnosti ubytovania v meste Kleinsee: